+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gideon Eiendomme – Eiendomme te koop in Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos en Admiral Island op die Kaapse Weskus Die eerste en enigste Weskus Afrikaans eiendom weblat

Gideon Estates Office

 

Kom na die Weskus en jy kan jou geweer verruil vir ‘n visstok. Geniet die vrede en veiligheid in die wonderlike Mediterreense klimaat, aangenaam die hele jaar. Eiendom pryse is nog steeds redelik en groei bring sakegeleenthede.Meer en meer mense ontdek die Kaapse Weskus een van die beste plekke om te woon in nie net in Suid-Afrika nie, maar in die wêreld.Om die eiendom tipe waarna u soek te vind, tik in op linkerkant of gaan op eiendom bo en kies.  Jy kan ook die verwysings nommer intik op die prys of gebied.

Verkry ook waardevolle inligting oor ons area.  Kyk ook na die eiendomme wat verkoop is om jou n idee te gee van die markwaarde.  Ons is ook baie trots op om te se dat ons die eerste Afrikaanse eiendoms tuisblad het.  As jy ingaan op Weskus bo aan die web blad kan jy baie inligting en nuus verkry.  Ons is ook die enigste agentskap wat artikels lewer vir die tydskrif “Escape to the West Coast”.

Meer en meer mense vind die Weskus as een van die beste plekke om te bly – nie net in Suid-Afrika nie maar regoor die Wereld. Vind nou uit, terwyl die pryse steeds bekostigbaar is.

Kontak Ons vir eiendom te koop of as jy wil verkoop op die Weskus, Gideon Eiendomme
Harbour Sentrum | Port Owen Rylaan | Port Owen | Velddrif | Wes Kaap | 7365 | RSA
Foon: 022 783 1234 (alle ure) | Faks: 022 783 1004

                         Om te verseker dat ons die kopers en verkopers die beste dienste bied, doen ons dus nie verhuurings nie.

Gideon Eiendomme – Eiendomme te koop in Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos en Admiral Island op die Kaapse Weskus Die eerste en enigste Weskus Afrikaans eiendom weblat

Self sorg vakansie huis woonstel kompleks te koop in St. Helena Baai deur Gideon Estates, Weskus, Weskaap
Self Sorg Vakansie Woonstel kompleks te koop in St Helena Baai. Verw 2091
9 Slaapkamers
5 Badkamers
Gelys 2 maand gelede
Dubbel verdieping huis te koop teen winsprys in Port Owen
Winskoop! Dubbelverdieping Huis te koop in Port Owen, Verw 353
2 Slaapkamers
2 Badkamers
2 Motorhuis
Gelys 5 maand gelede
Semi waterfront huis te koop in Port Owen
Semi Waterfront Huis te koop in Port Owen Verw 2049
220 m²
4 Slaapkamers
2 Badkamers
2 Motorhuis
Gelys 5 maand gelede
Pragtige splinter nuwe SEMI WATERFRONT huis te koop in Port Owen. Verw 2030
3 Slaapkamers
2 Badkamers
2 Motorhuis
Gelys 6 maand gelede
drie slaapkamer huis met woonstel en tuis kantoor te koop in Port Owen
Huis met aparte woonstel te koop in Port Owen Verw 2003
4 Slaapkamers
3 Badkamers
2 Motorhuis
Gelys 8 maand gelede
Bladsy 1 van 2