+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Monthly Archives: July 2016

Berg Rivier Kano Maraton en Karnivaal in Velddrif

Posted on July 20, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Die Berg rivier Karnivaal was weereens ‘n groot sukses van jaar gehou in Velddrif op die 16 Julie 2016. Die Berg rivier karnivaal word jaarliks gehou op die laaste been en einde van die Berg rivier-kano maraton. Berg rivier-kano maraton begin by die Paarl en eindig in Velddrif ‘n totaal van 240 km. Die wenner […]

Bly die lees van →

Laaiplek Hotel

Posted on July 14, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

” Die hotel is geleë in die hawegebied op die oewer van die Bergrivier en bied ‘n uitsig beste beskryf as ontspannend, maar fassinerend met oorvloed van voëllewe en visser skepe wat kom en gaan ten aanskoue. Die Laaiplek Hotel het enkel en dubbel kamer verblyf met private patio, DSTV en SABC kanale. Vermaak word […]

Bly die lees van →

Laaiplek Hotel ‘n moet besoek Hotel in Velddrif.

Posted on July 14, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Die besoek aan Laaiplek Hotel staan verseker uit. Dis wel ‘n 2-ster Hotel maar het 5-ster gasvryheid. Die karakter en styl van die hotel trek aan die snare van jou hart met prente op die mure van vissermanne en vissers tonele wat ‘n magdom van stories vertel oral in die hotel. Hotel se doel en […]

Bly die lees van →