+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Monthly Archives: August 2016

Hierdie jaar se Port Owen Seiljag klub kalender

Posted on August 31, 2016 by Gideon Langart in Sailing

Port Owen Seiljagklub Seil Program Datum                            September – 2016                                    Hoë Gety – Laaiplek 3                                                   Port Owen Market                                                           05h20 – 17h36 10                                                 POYC Opening Cruise                                                    11h00 10h34 – 23h09 17                                                 POAC Monthly Mug […]

Bly die lees van →

Reënval vir Dwarskersbos (Velddrif)

Posted on August 31, 2016 by Gideon Langart in Uncategorized

Gemiddelde jaarlikse reënval                               250mm Gemiddelde reënval 01/01-31/07                        160mm Jaarlikse reënval 2015                                            137mm Reënval 01/01-31/07 in 2015                                116mm Reënval 01/01-31/07 in 2016                                148mm Moontlike jaarlikse reënval vir 2016                    170* – 220**mm *As 2016 ‘n herhaling van 2015 is, sal die reënval in die omgewing van 170mm vir die hele jaar wees. Die Augustus – reënval dui […]

Bly die lees van →

Velddrif Fondsinsameling Dans en Wynveiling….

Posted on August 18, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Dis ‘n hartseer en ontstellend dat die bejaarde paartjie Ali en Daan van Heerden so ingedoen was. Die gemeenskap van Velddrif voel geraak deur die gebeurtenis, sommige van ons het die persoon geken en ook vir al sy stories geval. ‘n Aantal mense het by hom deur geloop wat insluit die bejaarde paartjie wat besig […]

Bly die lees van →

Sandpiper Seiljagte- ervaar lewe op ‘n unieke manier!

Posted on August 11, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings, Sailing

Ek is op slag betower deur die passie wat Alan toon wanneer hy praat oor Seil. Na meer as 30 jaar van vaar ervaring, Alan het my as ‘n suiwer beginner, wat nog nooit gevaar het – hieper opgewonde om dit te probeer. “Dit is ‘n rustige, ontspanne atmosfeer met die natuur en lewe wat […]

Bly die lees van →

Nossab Visserye vir vars – bevrore vis produkte

Posted on August 5, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Nossab Visserye is langs Doepies by beide takke Voortrekker en De Villiers. Onder die bestuur van die eienaars Gerber en Amelia Basson ook eienaars van Doepies. Nossab Visserye verskaf aan kliënte vars en kwaliteit bevrore visprodukte van stokvis, snoek , viskoekies, visvingers, calamari, garnale en nog vele meer seekos produkte vir die afgelope 5 jaar. […]

Bly die lees van →

Page 1 of 2