+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Monthly Archives: September 2016

Weskus Erfenis Makietie in Velddrif

Posted on September 28, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Hierdie Saterdag 24 September 2016 het jy die Weskus in pure genot ervaar. Met vermaak vir jonk en oud, was dit ‘n dag vol pret, glimlagte en lag met pragtige rivier uitsigte by die Weskus Erfenis Makietie aangebied deur die SA Visserye Museum op die Laaiplek Hotelgronde.  Die tema hierdie jaar was “Gister se Toekoms”. […]

Bly die lees van →

Hoekom huiskopers van ‘n verbandtussenganger gebruik moet maak..

Posted on September 26, 2016 by Gideon Langart in Eiendom sake

Jy wil nie graag die eiendom verloor wat jy so hard na gesoek het as gevolg van die vertraging om ‘n lening goedgekeur te kry nie. Jy wil ook nie onnodig te veel betaal in rente nie. Dis waarom jy ‘n professionele persoon benodig wat se werk dit is om daagliks kliënte se verbandaansoeke namens […]

Bly die lees van →

VELDDRIF YACHT CLUB Sailing Calendar 2016/2017

Posted on September 20, 2016 by Gideon Langart in Sailing, Uncategorized

VELDDRIF YACHT CLUB     Sailing Calendar 2016/2017   Date                     Day                         Time                                     Event       24 Sept 16        Saturday                   10h30 Committee Meeting Spring Happening 12h00         22 Oct 16         Saturday     19 Nov 16        Saturday 12h00     12h00 Opening Cruise Velddrif Shield   Broken Mast Trophy       16 Dec 16          Friday                        11h00                                      Velddrif to Port Owen (GBRR) VYC to host ‘ACTION WEEK’       28 Dec 16        Wednesday       30 Dec 16          Friday […]

Bly die lees van →

Vermy eiendoms agente wat jou kan indoen, hoe?

Posted on September 20, 2016 by Gideon Langart in Eiendom sake

Ongelukkig deesdae is daar bedrogspul kunstenaars (“scam artists”) orals. Soms is daar eiendoms agente wat bedrog pleeg, hierdie agente adverteer eiendomme, vat deposito’s en dan los hulle jou in die donker. The Estate Agency Affairs Board, ‘n wetlike instansie wat die publiek beskerm in alle transaksies met eiendoms agente en stel en bevorder ‘n hoë […]

Bly die lees van →

My Weskus storie

Posted on September 20, 2016 by Gideon Langart in Uncategorized

Halo my naam is Zharnel Redelinghuys, meeste mense noem my Nella. Ek wil graag hê jy moet my beter leer ken so hiermee vertel ek jou ‘n klein bietjie van myself, en hoe dit gekom het dat ek nou woonagtig is in Dwarskersbos. Ek het groot geword in die Boland en ken die besige strate […]

Bly die lees van →

Page 1 of 2