+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Sailing Category

Die Groot Bergrivier Seilboot Wedren 2018 deur Bruce Quayle

Posted on January 8, 2019 by Gideon Langart in Sailing

Bly die lees van →

Sea Harvest Wederen

Posted on September 7, 2017 by Gideon Langart in Sailing

Die Ou Sea Harvest Wederen is Terug! After a long gap of one of the best offshore races in South Africa, RCYC and SBYC will host the West Coast Offshore. This has grown from the Overnight Race that has taken place over the past few years in memory of Rob Meek. This is now bigger, […]

Bly die lees van →

Port Owen Seiljag Klub – Kom seil die Weskus waters.

Posted on July 31, 2017 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings, Sailing

Die Port Owen “Yacht Club” het ‘n lidmaatskap veldtog. So gedurende die maande van Augustus en September 2017 kan u aansluit sonder die R 1 100 Familie- of R 700 Individuele aansluitingsfooie. Net jaarlikse pryse. Wat kry jy? Wel, die drankies is baie goedkoper as in kommersiële kroeë. Op Maandae aande het hulle kroegvasvrae speletjies, […]

Bly die lees van →

Die Candocks in Die Hoof Seilaghawe

Posted on June 2, 2017 by Gideon Langart in Sailing

Port Owen Marina Authority (npc) Reg # 99/10199/08 PO Box 506 Velddrif 7365 ∙ Tel 022 783 0943 ∙ Fax 0865462112 e-mail poma@telkomsa.net Candock Jetties in the main basin of the Port Owen Marina. As published in a newsletter by the POMA chairman, the POMA board has decided to standardise on Candock jetties within the […]

Bly die lees van →

Oorseese seiljag manne geniet Port Owen

Posted on January 31, 2017 by Gideon Langart in Sailing

Port Owen is ‘n wonderlike plek om te vertoef vir oorsese watersport en seiljag manne. Hier is die bemanning van “My Lady” wat praat oor hulle ervarings. Ky gerus na http://mysaillady.blogspot.co.za/

Bly die lees van →

Page 1 of 5