+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese Drie Slaapkamer Huis te koop in Langebaan. Verw: 2014

Dit is ‘n Langebaan Juweel. Moenie uitstel nie, kom kyk vandag nog.

Hierdie huis is geleë op loop afstand van die strand, Club Mykonos, restaurante en die Laguna Winkelsentrum.

Hierdie baie netjiese drie slaapkamer huis bied ‘n oop plan leefarea met binnenshuise braai. Kombuis is toegerus met ‘n Gasfornuis en ‘n nuwe elektriese oond.

Buiten dit bied die onderste vlak ook ‘n ruim kamer, tesame met ‘n normale grote slaapkamer en ‘n volledige badkamer.

Die hoofslaapkamer is op die tweede verdieping en sluit ‘n en-suite in wat bestaan uit ‘n stort, wasbak en tiolet.

Alle kamers het ingeboude kaste.

Van die hoofslaapkamer bo is daar ‘n klein leefarea wat gebruik kan word as ‘n studie, TV-kamer, speelkamer of net ‘n ontspanningsarea.

Vanuit die klein woonkamer kan mens deur ‘n skuifdeur loop wat lei tot ‘n patio. Die patio is deels bedek met Gum Paaltjies, wat aan die noorde kant dekking bied. Pragtige uitsig vanaf patio.

Hierdie huis bied ook ‘n ekstra lengte motorhuis wat perfek voldoen aan U wasgoed behoeftes.

Dit bied ook ‘n groot bedekte ruimte vir nog ‘n voertuig, karavaan of selfs ‘n boot en wat gesluit kan word.

Dit het ook ‘n goed gevestigde besproeide tuin, is toegerus met sekuriteis hekke en ‘n alarm stelsel om net vir U daai ekstra gemoedsrus te gee.

Kontak my gerus om U beleggingseiendom te kom besigtig.

Gideon Langart
Gideon Langart (meer inligting)
Principal
  • Kantoor: +2722 783 1234
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Vanessa Langart
Vanessa Langart (meer inligting)
Agent
  • Kantoor: +27 22 783 1234
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Irma Smit
Irma Smit (meer inligting)
  • Kantoor: 0227831234
  • Mobiele: 0606983558

Carmen Basson
Carmen Basson (meer inligting)
  • Kantoor: +27837041234
  • Mobiele: +828727815

Marilize Maree
Marilize Maree (meer inligting)
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Angela Bester
Angela Bester (meer inligting)
  • Kantoor: 0227831234
  • Mobiele: 0849579281

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys (meer inligting)
  • Kantoor: 022 783 1234
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004