+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Hoekom huiskopers van ‘n verbandtussenganger gebruik moet maak..

Posted on September 26, 2016 by Gideon Langart in Eiendom sake

Jy wil nie graag die eiendom verloor wat jy so hard na gesoek het as gevolg van die vertraging om ‘n lening goedgekeur te kry nie. Jy wil ook nie onnodig te veel betaal in rente nie. Dis waarom jy ‘n professionele persoon benodig wat se werk dit is om daagliks kliënte se verbandaansoeke namens hulle by die onderskeie banke te hanteer. Gideon Estates werk saam met verbandinisieerders wat gereelde en uitstekende diens bied. Die beste van alles is, jy betaal nie vir hulle diens nie, maar die banke! Ons het gevind, by herhaling, dat hulle beter resultate as ‘n bank se Persoonlike Bankier verkry.

 

  1. Gesekureerde goedkeurings: beter kans vir goedkeuring deur die indiening van aansoeke aan

verskeie leners

  1. Kry die stelsel om te werk vir jou: trek voordeel uit die feit dat elke bank verskillende kriteria het vir

krediet sowel as deposito vereistes, dokumentasie vereistes, rentekoerse en omkeertye

  1. Uitstekende posisionering: voorbereiding , motivering en strukturering van die aansoek vir die beste

kans op goedkeuring

  1. Beste rentekoerse: banke ding mee vir elke leningsaansoek en sodoende word dus die beste

transaksie verseker

  1. Gelyktydige inhandiging: direkte toegang tot die onderskeie banke se stelsels stel die

verbandinisieerder in staat om die verbandaansoeke gelyktydig in te dien

  1. Geen koste: dié diens is gratis aan die huiskoper
  2. Geen verpligting: geen verpligting om ‘n lening te aanvaar
  3. Kundigheid: huisfinansieringskenners het intieme kennis van produkte van die verskillende banke se

krediet kriteria, dokumentasie vereistes en rentekoerse

  1. Probleem eskalering: toegewyde senior personeel eskaleer enige probleem aansoeke, wat ‘n beter

kans op goedkeuring verseker

  1. Moeitevry: een generiese aansoekvorm vir alle banke
  2. Koste besparings: advies insake die beste manier om die lening te struktureer om die totale koste

te verminder

  1. Gerieflik: verbandiniseerders voltooi die aansoekvorm en doen al die nodige informasie versameling
  2. Vinniger goedkeurings: toegewyde personeel volg die aansoek deur die bank se

goedkeuringsproses wat gevolglik die proses verhaas

  1. Onafhanklike advies: mees geskikte huisleningsopsies van al die verskillende banke
  2. Toegewyde kommunikasie: ‘n sentrale punt van gereelde terugvoering insake die aansoek status

van alle uitleners

  1. Beste diens: professionele en persoonlike diens van aangesig tot aangesig, telefonies of aanlyn

Verbintenis: Ons is verbind tot die goedkeuring van jou lening

 

Artikel deur oobalink en Gideon Estates

Vooraf kwailifiseering vir huis lening

Gideon estates logo image


0 comments

Comments are closed.