+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Vermy eiendoms agente wat jou kan indoen, hoe?

Posted on September 20, 2016 by Gideon Langart in Eiendom sake

Ongelukkig deesdae is daar bedrogspul kunstenaars (“scam artists”) orals. Soms is daar eiendoms agente wat bedrog pleeg, hierdie agente adverteer eiendomme, vat deposito’s en dan los hulle jou in die donker.

The Estate Agency Affairs Board, ‘n wetlike instansie wat die publiek beskerm in alle transaksies met eiendoms agente en stel en bevorder ‘n hoë standard van diens en integriteit het ‘n stelsel opgestel om jou met raad te beskerm.

Elke geregistreerde eiendoms agent met goeie stand moet nou ‘n Privy Seal aktiewe tekening op hulle webtuistes en epos hê. Dis ‘n “link” wat kyk en veranderinge aanbring so sou die eiendoms agent gediskwalifiseerd word, stop dit dadelik.

Die antwoord is eenvoudig, maak seker dat die eindoms agente waarna jy opsoek is het hierdie Privy Seal op webtuistes en epos. Indie jy nie ‘n aktiewe Privy Seal tekening sien soos hierdie

http://www.gideonestates.co.za/author/a/

op ons webtuiste, wees versigtig en vermy.


0 comments

Comments are closed.