+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Oor Gideon Eiendomme

Gideon

Waarom Gideon Eiendomme?

Ons is plaaslike eiendomsagente met ongeëwenaarde plaaslike kennis en ‘n reputasie vir eerlikheid en reguit praat.

In alle handelinge sal ons jou behandel soos wat ons behandel wil word. Kom drink’n koppie koffie en kry die feite oor eiendom in alle dele van Velddrif, veral Port Owen.

“Ek het 50 jaar in Kaapstad gebly en eers begin leef vandat ek na Velddrif verhuis het.   Ek kan beslis sonder huiwering vir Gideon Estates aanbeveel vir professionele diens en vriendelike advies in eiendomme aan die Weskus.”

Peter en Wanda Herweg Meer gelukkige Weskus eiendom eienaars wat het gekoop deur Gideon Estates

pdf icon

Laai ons Uittreksel af van die ‘Escape to the West Coast’ tydskrif af