+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Verbetering van sekuriteit in Admiral Island…

Posted on June 29, 2016 by Gideon Langart in Home Improvements

ADMIRAL ISLAND & PELICAN BAY HUIS EIENAARS VERENIGING

h / v Admiral Island Gate House, Admiraal Island, Port Owen Drive, Port Owen, 7365

.p O Box 876, Velddrif, 7365

1 Desember 2015

Geagte Huis / Plot Eienaar,

Om sekuriteit te verbeter het ons ‘n afstand beheerde meginisme (“remote”) en krap kaart (“swipe card”) toegang stelsel ingestalleer wat voertuig en voetganger beweging sal aanteken,  hierdie sluit in huishulp /tuiniers wat jy in diens stel, elkeen sal ‘n kaart nodig he om toegang tot Island te kan kry.

Kan asseblief kontak maak met John Lowe (Island Bestuurder) by 022 783 2195

vir die hoeveelhede van afstandbeheerde meginismes en krap kaarte wat jy sal benodig.

Die koste vir eienaars sal wees:

“Intelligent remote”                                  R285.00 elk

Kredietkaart grootte “Swipe card”         R35.00 elk

Betaling moet asseblief deur elektroniese bank betaling (EFT) wees, met verwysing blok ingevul met “remotes” en jou “Stand number”. Enigiemand wat hul “remotes” of kaarte wil kollekteer, kan dit doen by John Lowe gedurende kantoorure – Maandag tot Vrydag – 8:00-17:00. Indien dit net oor ‘n naweek gekollekteer kan word, kan reëlings getref word met Kevin Munnik op 022 783 0465

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: EIENDOMS EIENAARS, WIE SE REKENINGE NIE OP DATUM BETAAL IS NIE, SAL NIE IN STAAT WEES OM “REMOTES” OF “SWIPE CARDS” TE BEKOM NIE.

Vriendelike groete

Dagbestuur – AI & PBHOA


0 comments

Comments are closed.