+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

!Khwa ttu San Spirit Shared

Posted on October 26, 2015 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Avontuur, Ontspanning en Opvoeding
Alles omvattende uitsigte, natuurpaaie, begeleide kultuur toere, stylvolle tuigemaakte disse, opwindende projekte en toegang tot die fasinerende wereld van die Eerste Mense, Die Sann – !Khwa ttu het alles.

 !Khwa ttu is ‘n veilige reisbestemming en opvoedige sentrum wat avontuur, ontspanning en opvoeding kombineer om ‘n impak te maak wat vir altyd onthou sal word. Dis sal ‘n ewigdurende  stempel afdruk en ‘n nuwe verstandhouding laat rondom die frase “San Spirit Shared”.

Hierdie sentrum is op die R27 en ‘n absolute moet…

Kontak Bestonderhede

Tel: +27 22 492 2998Fax:+27 22 492 2998
E-pos: info@khwattu.org

Google map

Adres

Posbus 348
7351 Yzerfontein
R27 Weskus Pad

GPS koordinate:
33°21’44.55” S  18°16’14.12” E


0 comments

Comments are closed.