+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Coastal Treasures by Kiii Creations in Velddrif

Posted on December 19, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Coastal Treasures –  Weskus vasgevang in elke kuns stuk. Spieëls, “Wind Charms”, Foto rame, Stamboom, Welkom borde, huis versierings en so baie meer unieke items als met See en Strand geïnspireerde temas.

Die Top verkoper is die skulp en dryfhout spieëls. Russels on the Port, ‘n boetiek hotel in Port Owen Christa se spieëls in al hul kamers. Vaaitjie Taphuis se restaurant is ook ‘n trotse gasheer van die spieëls. Dit is net ‘n paar name, regoor Suid – Afrika is haar spieëls al verkoop.

“Ek het nog altyd ‘n liefde vir skulpe van klein dogtertjie af en my droom was om ‘n skulp winkel te besit. My susters en ek het jare lank geskilder. Ek het 3 uitverkoopte skildery uitstallings gehad”- Christa Parry.

Van skilder na mosaik na Weskus kuns…

Met haar afgetreede het sy begin met skulp kuns en spesialiseer in spieëls. Het begin uitgebrei met skulp en weskus hand gemaakte kuns skeppings.  Elke item is anders en handgemaak deur Christa haarself. As jy hier koop sal jy nooit presies dieselfde item kry weer kry.

As jy belangstel in kunstighede deur Christa, nooi sy alle kliente uit deur: “As jy dit kan dink, kan ek dit maak!”

Kontak besonderhede:

Tel: 073 263 8199

E-pos: parrychrista@gmail.com          E-pos bestellings welkom!

Facebook-blad: Kiiii Creations by Christa.

Ek het my bestelling vir ‘n pragtige en unieke Kersgeskenke in gegee…. Het jy?


0 comments

Comments are closed.