+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Laaiplek Hotel

Posted on July 14, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

” Die hotel is geleë in die hawegebied op die oewer van die Bergrivier en bied ‘n uitsig beste beskryf as ontspannend, maar fassinerend met oorvloed van voëllewe en visser skepe wat kom en gaan ten aanskoue.

Die Laaiplek Hotel het enkel en dubbel kamer verblyf met private patio, DSTV en SABC kanale. Vermaak word aangebied in die speelkamer . Die konferensie en private funksie fasiliteite word voorsien vir korporatiewe funksies , troues en spesiale geleenthede.

Gemaklike en veilige parkering”

Eigevis Waterfront Hotel brochure.


0 comments

Comments are closed.