+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Nossab Visserye vir vars – bevrore vis produkte

Posted on August 5, 2016 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Nossab Visserye is langs Doepies by beide takke Voortrekker en De Villiers. Onder die bestuur van die eienaars Gerber en Amelia Basson ook eienaars van Doepies.

Nossab Visserye verskaf aan kliënte vars en kwaliteit bevrore visprodukte van stokvis, snoek , viskoekies, visvingers, calamari, garnale en nog vele meer seekos produkte vir die afgelope 5 jaar.

Die leuse van die eienaars is: ” Dit is ‘n baie hoë prioriteit vir ons om konsekwente gehalte produkte en diens te lewer aan ons kliënte”.

Nossab Visserye is ‘n interessante besoek… daar is visprodukte, beskuit, heuning, koeksisters sowel as ‘n geskenk items wat insluit foto rame, spieëls, huis bordjies met ‘n see tema’s.

Sit Nossab Visserye en Doepies besoek, op jou lys vandag vir plekke om te besoek in Velddrif. Vir enigiets van vars gevriesde visprodukte, heerlike etes, verversings en geskenke …


0 comments

Comments are closed.