+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Pelican Post, ‘n heerlike plek om by te eet in Velddrif, Weskus!

Posted on November 20, 2017 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

pic of Gideon and Mark at Pelican Post, Bokkomlaan

Gideon bied vir Mark Myburgh ‘n “Life Ring of Excellence” vir Pelican Post.

Mark se “hamburger” patties is van uiterste goeie gehalte en word heerlik oor ‘n vuur gebraai en Petra bedien hulle in ‘n vars “panini” rolletjie met ‘n slaai. Fantasties! Word sterk aanbeveel dat jy na Bokkomlaan toe gaan en die “hamburgers” self probeer!

In erkenning het Gideon Pelican Post toegeken met die “Life Ring of Excellence”. (Dit word ook toegeken aan goeie kroeë).

Besoek Mark en Petra by Pelican Post vanaf Vrydae tot Sondae. Bring gerus jou eie drankies saam.


0 comments

Comments are closed.