+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

THE CURRY BAR – Die plek om te gaan vir sit- of wegneem etes in Langebaan

Posted on October 5, 2015 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

THE CURRY BAR – Die plek om te gaan vir sit- of wegneem etes in Langebaan

Welkom by “The Curry Bar” na vele maande se beplanning is ons uiteindelik hier!! Die “Curry Bar” is nou oop in Langebaan, Winkel No.3, 120 Oostewal Straat, (Langs die “Bay Leaf Farm Stall). Sit- of Wegneem etes, dis die oorspronklike spesery disse en mees geliefde Durban kerries voorberei deur ‘n ware Durbaniet. Disse word voorberei met vars bestandele en kan geniet word saam met u vriende en familie. Net wat u nodig het vir ‘n rustige aand.

Kom kyk gerus wat ons het om aan te bied op die spyskaart of bel u bestelling in om wagtyd te verminder vir wegneem etes.

Ons behulpsame personeel staan gereed om u te bedien.

Oop 7 dae per week 10vm to 10nm – Maandag to Saterdag 1nm to 8nm – Sondae

BEL SOMMER NOU

Vir meer informasie

Honger? Bel nou dadelik!

Tel: 022 772 0595 Address: Shop No.3, 120 Oostewal Road, Langebaan

info@thecurrybar.com

https://www.google.co.za/maps/place/120+Oostewal+Rd,+Langebaan,+7357/data=!4m2!3m1!1s0x1c34aa1bb0f85f15:0x9465ea780bee6d00?sa=X&ved=0CBoQ8gEwAGoVChMIkbvfoYOryAIVg0QUCh3iYAhC


0 comments

Comments are closed.