+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Vertoning van Louis Van Lill by Russels on the Port.

Posted on February 24, 2017 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

Hierdie Sondag, 26 Februarie 2017 bied Russel on the Port ‘n dag vol vermaak.

Kom en geniet ‘n heerlike ete terwyl Louis Van Lill jou vermaak met goeie musiek!

Russels on the Port is ‘n boutique hotel in Port Owen, Velddrif.

Om teleurstellings te vermei, word besprekings aangeraai.

Kan bespreking maak by: info@russelsontheport.co.za of 022 783 0158

Adres: 1. Bronwen straat, Port Owen, Velddrif


0 comments

Comments are closed.