+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ons Webjoernaal

Welkom op die R27 Weskus Pad

Posted on October 26, 2015 by Gideon Langart in Ontspanning en Bestemmings

 

Die Weskus Pad (R27) neem die besoeker van die besige stadslewe van Kaapstad na ‘n wereld van rustige dorpe, ruwe kuslyne, eindelose strande en warm, vriendelike mense.

Die Weskus se Meditereense klimaat belowe lang sondeurdrenkte somersdae, groen winters en in die lente die wereldbekende blomme van die Weskus en Namakwaland wat deur die die koel mis van die oseaan gevoed word. 

Vul u siel  met ‘n droombeeld van hierdie uitsonderlike eeue oue landskap.

Neem die R27 en laat die paaie jou lei. –
ons sien uit daarna om u te ontmoet …

Cape West Coast

 


0 comments

Comments are closed.