+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gideon Eiendomme – Eiendomme te koop in Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos en Admiral Island op die Kaapse Weskus Die eerste en enigste Weskus Afrikaans eiendom weblat

Gideon Estates Office

 

Kom na die Weskus en jy kan jou geweer verruil vir ‘n visstok. Geniet die vrede en veiligheid in die wonderlike Mediterreense klimaat, aangenaam die hele jaar. Eiendom pryse is nog steeds redelik en groei bring sakegeleenthede.Meer en meer mense ontdek die Kaapse Weskus een van die beste plekke om te woon in nie net in Suid-Afrika nie, maar in die wêreld.Om die eiendom tipe waarna u soek te vind, tik in op linkerkant of gaan op eiendom bo en kies.  Jy kan ook die verwysings nommer intik op die prys of gebied.

Verkry ook waardevolle inligting oor ons area.  Kyk ook na die eiendomme wat verkoop is om jou n idee te gee van die markwaarde.  Ons is ook baie trots op om te se dat ons die eerste Afrikaanse eiendoms tuisblad het.  As jy ingaan op Weskus bo aan die web blad kan jy baie inligting en nuus verkry.  Ons is ook die enigste agentskap wat artikels lewer vir die tydskrif “Escape to the West Coast”.

Meer en meer mense vind die Weskus as een van die beste plekke om te bly – nie net in Suid-Afrika nie maar regoor die Wereld. Vind nou uit, terwyl die pryse steeds bekostigbaar is.

Kontak Ons vir eiendom te koop of as jy wil verkoop op die Weskus, Gideon Eiendomme
Harbour Sentrum | Port Owen Rylaan | Port Owen | Velddrif | Wes Kaap | 7365 | RSA
Foon: 022 783 1234 (alle ure) | Faks: 022 783 1004

                         Om te verseker dat ons die kopers en verkopers die beste dienste bied, doen ons dus nie verhuurings nie.

Gideon Eiendomme – Eiendomme te koop in Velddrif, Port Owen, Laaiplek, Dwarskersbos en Admiral Island op die Kaapse Weskus Die eerste en enigste Weskus Afrikaans eiendom weblat

Plaas te koop naby Elandsbaai, Weskus
Weskus Plaas te koop na aan Elandsbaai. Prys Verlaag!!! Verw 1069
3 Slaapkamers
Gelys 11 maand gelede
Bladsy 2 van 2