+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis te koop in Port Owen. Ref 515 R1,450,000

Pragtige goed geleë huis te koop in Port Owen. Hierdie huis is splinternuut en jy sal die eerste wees om die warm en gemaklike gevoel van hierdie skouspelagtige eiendom te ervaar.

Die huis bied u:

  • 3 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • 1 gaste toilet
  • Oopplan eetkamer, kombuis en sitkamer
  • Opwas kamer in die kombuis
  • Buite braai
  • Dubbele motorhuis met elektriese deure 

Kom geniet die weskus leefstyl. Bel my nou vir ‘n besigtiging.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap