+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Woonstel te koop in Velddrif. Verw 2478 R870,000

Pragtige woonstel in Velddrif met pragtige uitsig oor die Bergrivier en net ‘n paar sekondes weg van die beroemde Bokkom Laan te koop. Die pragtige woonstel bied u twee slaapkamers, beide met ingeboude kaste en hoofslaapkamer met en-suite (stort, wasbak en toilet). Gaste badkamer met bad, wasbak en toilet. Oopplan leefarea met skuifdeure wat lei na die balkon met wonderlike uitsigte oor die rivier. Oopplan kombuis met elektriese oond en stoof.

Enkel ekstra lengte garage en buite parkering.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap