+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Onberispelik netjiese drie slaapkamer woning in Port Owen! Verw 685 (VERKOOP) R850,000

Verw 685 >VERKOOP<

Hierdie huis en tuin spreek van absolute netheid. Drie slaapkamers en twee badkamers. Oopplan sitkamer en kombuis met marmer toppe. Aparte eetkamer/braai kamer met ingeboude braai. Baie ekstras- lugverkoeling, diefwering, besproeiing, blindings en ook `n boorgat! Ruim erf met baie spasie vir nog aanbouings.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap