+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Port Owen met pragtige uitsigte oor die Marina. Verw:429 R1,950,000

Verw 429 Ruim 300vkm huis met 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Ruim oopplan leefarea, groot plaas kombuis,oopplan eetkamer/sitkamer en kroeg area met skuifdeure na ‘n ander buite onthaal area en swembad. Boonste vertek met ‘n balkon en lielike uitsigte oor die waterweg. Dubbel garage en gevestigde tuin.

Kontak my vir besigtiging.

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap