+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

4 Slaapkamer huis te koop in Port Owen. Ref 2115 R1,895,000

Hierdie pragtige eiendom is geleë in ‘n rustige en veilige omgewing in Port Owen, naby die winkels en ‘n paar minute ry na die hoof jachthaven.

Vir slegs R1 895 000 bied hierdie huis u:

  • 4 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Moderne kombuis
  • Afsonderlike wasgoed kamer
  • 2 onthaalkamers met ingeboude braai
  • 1 Buite braai area
  • 3 motorhuise
  • Volledig omhein, geplavei en elektriese hekke

Plus jy kry: n Son geiser, ‘n watertenk, 2 lugversorgers, en ‘n Dover stoof

Hierdie goed versorgde eiendom sal ‘n goeie belegging en waarde vir jou geld wees. Bel my nou vir meer inligting


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap