+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ses Slaapkamer eiendom te koop in Langebaan Verw 1082 (VERKOOP) R1,850,000

VERKOOP
Mooi en ruim eiendom te koop, geleë in die bekende Country Club in Langebaan. Maklike toegang tot dorp.
Hierdie eiendom het baie om te bied:
Die hoof huis met:     
 *  Groot oopplan leefarea. Moderne kombuis, eetkamer, sitkamer met ingeboude kroeg en binnebraai area.     
 *  Die moderne kombuis met baie kaste en ‘n aparte groot opwaskamer.     
 *  Lugreëling in sitkamer.     
 *  Gang lei tot drie slaapkamers en ‘n studeerkamer, (geleentheid vir ‘n vierde slaapkamer). Slaapkamers met ingeboude kaste. Hoof slaapkamer met ingeboude “dresser” en aansluit badkamer.      
 *  Aparte volledige badkamer.
Die Woonstel:     
Pragtige Twee slaapkamer Tuin Kothuis met aparte ingang en tuin.     
 *  Oopplan kombuis en leefarea.     
 *  Badkamer met stort.
Eiendom het drie motorhuise:     
 *  Dubbel motorhuis en ‘n tandem motorhuis. Een outomatiese motorhuis deur. 
Kontak my gerus vandag vir besigtiging!

Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap