+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim, luukse huis met Woonstel te koop in Langebaan Verw 1085 R2,600,000

Hierdie pragtige huis is geleë in “Park Avenue Myburgh Park”, minute van Shark Bay Nasionale Park Weskus. Huis is gebou op ‘n ongeveer 1200m² hoekerf met ‘n pragtige Permanente uitsig van die Langebaan Strandmeer.

Drie Slaapkamer Huis met twee ruim badkamers en ‘n aparte Een slaapkamer woonstel wat vas is aan die huis maar met eie ingang vir privaatheid.

Die groot en ruim woning bied die volgende:

  • Groot oopplan leefarea sitkamer / kombuis / eetkamer
  • Die kombuis bied genoeg moderne kaste met graniet werksoppervlaktes en moderne afwerkings.
  • Gas hob en elektriese oond
  • Boog eiland noek wat genoeg werksoppervlakte gebied
  • Groot Opwas / spens / Waskamer met baie kaste.
  • Binnebraai.
  • Drie slaapkamers. Hoofslaapkamer met volle aansluit badkamer.
  • Aparte badkamer gedeel deur die twee ander kamers.
  • Tweede verdieping bied 'n vermaak / leefarea met aparte studie hoekie en
    groot 5 paneel stapel deur wat lei na balkon met uitsig op die Langebaan-strandmeer. 'N uitstekende uitsig !!
  • Alarm Stelsel vir jou eie veiligheid.
  • Dubbelmotorhuis met outomatiese deure en baie parkeerplek voor, netjies geplavei.
  • Lae onderhoud gevestigde tuin
  • Omheide privaat ruim agterplaas met 'n ommuurde Lapa / vuur put in die hoek.

Woonstel:-

  • Oopplan kombuis, sitkamer
  • Kombuis met moderne kaste, noek, gas hob en elektriese oond.
  • Een slaapkamer  
  • Moderne badkamer
  • Eie ingang en parkering.

 

Kontak my gerus om hierdie pragtige, ruim en luukse gesinswoning te besigtig!

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap