+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

8 Slaapkamer Huis te koop in Long Acres , Langebaan Ref 1009 (Verkoop)

Pragtige Gastehuis op meer as 2 hektaar se grond !!

Die Gastehuis het als van ‘n swembad tot ‘n kroeg en ‘n groot onthaal area. Dit het ‘n pragtige tuin en ‘n baie moderne styl . Die Gastehuis  het 4 dubbelkamers en 4 familiekamers , ‘n baie groot kombuis met ‘n eetkamer  waar tot 24 mense kan sit, met twee gaste  badkamers  beskikbaar . Dit bied ook ‘n gerief stoorkamer ,  kos en bar stoorkamer en ‘n linne kamer.

Dit is ‘n groot belegging vir so ‘n pragtige Gastehuis !!

Baie  parkeerruimte!!

Alle meubels ingesluit !!

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap