+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier Slaapkamer Visserman’s Huis te koop in Velddrif Verw 2035 R1,499,000

Hierdie Historiese Vier slaapkamer Vissersman’s Huis dateer uit 1926 en is geleë in die hartjie van Velddrif met pragtige Bergrivier uitsigte. Na aan winkels, restaurante, kerke en skole.

Oop plan kombuis met eetkamer en sitkamer. Die gang lei tot vier slaapkamers en een badkamer.

CCTV kameras en Alarm stelsel. Groot buite braai area. Lae instandhouding tuin en groot jaard met lieflike bome se skaduwee in die warm Weskus dae.

Dubbel motorhuis en afdak parkeering.

Kontak my gerus vir besigtiging! Redelike offers welkom


Agent Inligting

Stuur Boodskap