+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee slaapkamer huis te koop in Velddrif. Ref 2041 (VERKOOP) R850,000

VERKOOP

Hierdie pragtige, grys baksteenhuis is geskik vir ‘n jong paartjie, aftreehuis of ‘n klein vakansie woning

Bied jou:

* 2 slaapkamers

* 2 Badkamers

* Enkel motorhuis plus ekstra parkeer plek

* Goed versorgde tuin met sprinkelstelsel

* Oopplan kombuis met elektriese oond en waskamer

Ekstra ingesluit:

* Elektriese geisers, son geiser, boorgat en lugreëling

Moenie wag nie!! Bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap