+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Laaiplek. Verw 2097 R1,330,000

Hierdie groot, ou stylvolle huis is geleë in Laaiplek, loopafstand van die winkels, kerk EN Bergrivier.

Dit kom met:

  • 5 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Aparte sitkamer
  • Oopplan kombuis met eetkamer  
  • Dekstoep / Sonkamer
  • Enkel motorhuis, stoorkamer en buite braai
  • Omhein met groot tuin
  • x2 Watertenke en ‘n boorgat

Die groot kamers, houtvloere, plaas kombuis en die groot tuin sal heerlike herinneringe terugbring van ouma se gebakte beskuitjies en tot ná sonsondergang wegkruipertjie buite in vrugte bome speel. Met ‘n pragtige uitsig oor die rivier terwyl jy jou eie gebakte beskuit geniet, sal jy jou eie herinneringe maak. So ‘n bietjie liefde en sorg sal hierdie huis baie geleenthede bied

Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap