+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Hoef erf te koop in Port Owen. Verw 2105 R390,000

Bou jou droomhuis op hierdie goed geleë hoek erf.  Die 663m² erf is in ‘n baie veilige en rustige omgewing in Port Owen. En loopafstand na die water.

Kom en maak jou drome waar, bel my nou

“Geen tyd limiet en geen heffings”


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap