+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese Twee slaapkamer Huis te koop in Laaiplek, Velddrif. Verw 2139 R1,380,000

 Hierdie netjiese huis is sentraal geleë naby winkels en ander geriewe.

Hierdie huis bied u:

Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Kombuis met ingeboude kaste. Deur wat van kombuis na motorhuis lei. Twee slaapkamers en twee badkamers. (Hoofslaapkamer met aansluit badkamer).

Ruim Dubbel motorhuis met geriewe vir wasmasjiene. Outomatiese motorhuisdeure.

Omheinde tuin met netjiese tuin en plaveisel.

Ekstra’s sluit in: Alarm, ADT, Diefwering en veiligheidshekke en Blindings.

Kontak my gerus vir meer inligting en om hierdie eiendom te besigtig.


Agent Inligting

Stuur Boodskap