+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG!! Splinternuwe huis te koop in Port Owen. Verw 2146 R1,190,000

Spektakulêre huis te koop in die hartjie van Port Owen. Jy kan die volgende een wees wat jou eie droom uitleef in hierdie splinternuwe eiendom!

Kom en lewe die leefstyl van die weskus, met: 

  • 2 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oop plan Sitkamer en eetkamer
  • Moderne kombuis
  • Enkel motorhuis
  • Buite braai area
  • Extras incl. Boorgat, gas geiser, huur alarm

Wow, dit is nou ‘n ware droom. Bel my nou vir meer inligting


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap