+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG!!! Absolute prag huis met baie moontlikhede te koop in Dwarskersbos Verw 904 R3,500,000

Hierdie reusagtige huis bied jou twee selfsorg eenhede-slaapkamers elk met ‘n eie klein kombuis en badkamer. Daar is 4 volledige badkamers en 4 slaapkamers op die tweede verdieping met ‘n hoofslaapkamer en aansluit badkamer. Plus ‘n hysbak wat jou met gemak van 1ste vloer na tweede vloer kan vat. Grond vloer sal jy nog ‘n slaapkamer vind met sy eie badkamer en nog 2 Eenhede elk met ‘n eie volledige kombuis, sitkamer en badkamer. Daar is ‘n gastetoilet, waskamer, moderne kombuis met ‘n oopplan sitkamer en binne braai area.

Hierdie pragtige huis het die beste uitsig oor die see, met sy eie dek, met ‘n pad wat jou reguit lei na die strand. Met so baie kamers beskikbaar is die lys van geleenthede vir studeerkamer, ateljee, stokperdjie bedryf kamers, eie gimnasium eindeloos.

Kan ook ingerig word as ‘n gastehuis met Dwarskersbos wat ‘n populere vakansie bestemming is.As dit nie genoeg is nie…. AL die meubels is ingesluit!!!!

As jy op soek is na ‘n groot, mooi en absolute prag eiendom, moet dus nie huiwer, bel my nou vir meer inligting of besigtiging.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap