+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Alleen Mandaat. Erf te koop in Laaiplek. R583,200

Erf te koop in ‘n omheinde kompleks by Laaiplek.

Hierdie 640vkm erf is in die tweede ry vannaf die see.

Uit een gesette bouriglyne om standard van hierdie kompleks area te behou.

Met lang strande en baie visvang plekke is hierdie plot ideaal om u droom huis by die see te bou.

Moet nie hierdie geleentheid misloop nie.

 

 

 

 

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap