+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

ALLEEN MANDAAT: ERF TE KOOP IN PORT OWEN. REF: 2118 R280,000

640vkm Erf in Port Owen is sentraal aan die Marena, Hoof Seiljag hawe sowel as winkels.

Hierdie erf het reeds twee gevestigde huinings.

Kom bou jou droom huis in Port Owen, bekend vir sy stil strate en veilige omgewing.

Kontak gerus om hierdie erf te besigtig.

 

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester

Stuur Boodskap