+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

ALLEEN MANDAAT!! Huis met n pragtige uitsig in Myburgh park Langebaan te koop 112 R2,485,000

Dit is ‘n ware vakansiehuis. Hierdie huis bestaan ​​uit 3 groot slaapkamers en 2 volledige badkamers, een en-suite. Oopplan sitkamer en  kombuis. Groot stoep met ingeboude braai en pragtige uitsig. Afsonderlike waskamer. Dubbel motorhuis. Sonpaneel geyser sowel as ‘n normale geyser. Hierdie huis kan omskep word in n pragtige groot woning Fondasies is sterk genoeg vir ‘n dubbelverdieping. Daar is meer as genoeg spasie om aan te bou of bo op te  bou


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap