+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

ALLEEN MANDAAT!! Huis te koop in Velddrif. Verw 2152 R990,000

Pragtige huis te koop in Velddrif, De Plaat. Veilige en rustige area. Die huis benodig ‘n versorgende hand met ‘n paar afwerkings wat gedoen moet word, so redelike offer is welkom.

  • Drie ruim slaapkamers
  • Twee badkamers, beide met stort, toilet en wasbak.
  • Groot oop woonkamer, kombuis en eetkamer.
  • Groot tuin met baie potensiaal.

Hierdie eiendom is amper nuut en benodig net ‘n paar “touch ups” om dit die perfekte huis te maak.  As jy belangstel in ‘n “fixer upper”, sal die een perfek wees.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap