+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Alleenmandaat – Visserman’s styl huis te koop in Velddrif Verw 833 (VERKOOP) R860,000

VERKOOP

Alleenmandaat

Dit is een van die huise wat nog in die oorspronklike Visserman’s styl en karakter gebou is. Ruim oopplan sitkamer en eetkamer met ingeboude kaggel. Drie slaapkamers en een badkamer. Kombuis met spens.  

Groot agterplaas.

Teen hierdie prys sal dit gou verkoop.

Bel ons gerus vir enige navra of besigtiging van die lieflike tradisionele huis.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap