+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Asemrowende woonstel te koop in Dwarskersbos. Ref 1096 R900,000

Hierdie pragtige woonstel is geleë op die grondvloer in n baie lieflike en veilige area in Kersbos strand.

Kom met

  • 2 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Motorhuis
  • Oopplan leef area
  • Toegeboude braai area met binne braai

LOOP AFSTAND VAN DIE SEE!!!! As jy n regte vakansie plekkie soek of n kleinerige permanente huisie dan is hierdie een PERFEK vir jou.

Bel my nou vir n afspraak


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap