+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Baie groot erf te koop in Laaiplek. Ref 2124 R378,000

‘n 811vkm vakante erf is te koop in Laaiplek.

Net om die draai vannaf die see en winkels asook die bekende Bergrivier.

Laaiplek is bekend vir sy gasvryheid en stilte.

Moet nie hierdie goeie winskoop misloop nie.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap