+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese drieslaapkamer huis te koop in Langebaan , Wes-Kaap Verw 891 (VERKOOP) R1,450,000

 VERKOOP

Drie slaapkamer Huis te koop in Langebaan Country Club. Wes-Kaap.

Baie netjiese oopplan kombuis / leefarea met eetkamer en aparte binnenshuise braai-area. Loop uit tot buite op die stoep met uitsig op die goed gevestigde private tuin. Drie slaapkamers met een aansluit badkamer. Dubbel motorhuis met elektriese garage deure. Hierdie eiendom is ommuurd en omheind. Netjies geplavei om motorhuise.

Die huis is geprys om te verkoop!

Skakel asseblief vir my vir ‘n besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap