+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag!!! Baie netjiese huis te koop in Port Owen Verw 974 (VERKOOP) R1,500,000

VERKOOP

Hierdie mooi drie slaapkamer huis is gebou op ‘n hoekerf in Port Owen. Rustige en veilige area na aan Port Owen Marina.

Erf is volledige omhein.  Drie slaapkamers al drie met ingeboude kaste. Hoofslaapkamer met aansluit badkamer en aparte volledige badkamer. Oop plan kombuis met opwaskamer. Aparte ruim braai kamer met ingeboude braai wat uitkyk op gemaklike grote swembad. Ektras in huis is lugreëling, dak waaiers, diefwering, tyd skakelaars, “dimmer” skakelaars en vele meer.

Dubbel motorhuis. Dubbel motor afdak asook afdak vir boot of karavaan. Geplavei.

Kontak my gerus vandag nog om hierdie lieflike eiendom te besigtig.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap