+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

WINSKOOP!!!! Drie slaapkamer huis te koop in Velddrif. Ref 784 (VERKOOP) R900,000

VERKOOP

Hierdie pragtige huis is geleë in die hart van Velddrif. Naby winkel, petrol stasie en kerk.

Met:

  • 3 Slaapkamer
  • 2 Badkamers
  • Oopplan kombuis en sitkamer
  •  Motor huis met ekstra parkeering
  • Ingeboude kaste
  • Nuwe teëls, nuwe venster rame, nuwe gordyn reëlings en huis is ook onlangs oorgeverf.

As jy opsoek is na n winskopie, belegging, vakansie huis of permanente verblyf dan is die plekkie perfek vir jou!!!

Bel my nou

071 499 8682


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap