+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige vissermans styl waterfront huis met eie jetty!! Verw: 598 (VERKOOP) R1,999,990

VERKOOP

Hierdie eiendom het sy eie private oop area.  Die huis en boustyl is eg “Rooibaai huisie” (vissermans styl).  Vier slaapkamers, vier badkamers, dubbel garage.  Gesellige kuierarea.  Ekstras ingesluit:  Radio Alarm, Skottel, lugverkoeling.  Hierdie woning se sig is in n perfekte noordelike rigting.  Hou jou boot voor jou huis by die jetty.  Maak ‘m aanbod

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap