+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Beleg in die Weskus! Erf te koop in Port Owen. Verw 1066 R339,000

Hierdie gelyke erf is geleë in die gewilde Port Owen met sy bekende lae misdaad syfer, geen verkeer, rustigheid water uitsigte en vriendelike mense.

Hierdie eiendom het mure aan die eenkant en nie ver van die waterwee af nie.

Na geleë aan die winkeld, skole en kerke.

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap