+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Beleg in eiendom in die Weskus! Erf te koop in Port Owen Verw 1072 R330,000

Kom bou jou tuiste op die manier wat jy dit graag sal wil hê op hierdie gelyke erf met mure aan die een kant, geleë in die lae misdaad en geen verkeer, voorstad Port Owen van die veilige dorp Velddrif. Weskus.

Geniet die gasvryheid van die plaaslike Weskus mense en geniet die waterweg, Bergrivier, see en al die aktiwiteite wat hierdie wonderlike dorpie in Weskus het om te bied.

Kontak my gerus vandag vir besigtiging.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap