+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Bloumossel Strand: Nuwe uitbreiding verskeie See front erwe te koop. Ref2226 – 2230 R1,250,000

Bloumossel Strand

Hierdie nuwe uitbreiding is op die randjie van Dwarskersbos.

Hierdie prag 760vkm erwe is om en by tussen 50m en 70m vanaf die see.

Bloumossel strand is nie gebind aan boustyle nie.

Hierdie is ‘n ideale geleentheid moet dit nie misloop nie.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap