+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Bloumossel Strand Ontwikkeling: Erwe te koop – Ref:2207 R600,000

Nuwe ontwikkeling in Dwarskersbos: Bloumossel Strand

Bied verskeie plotte aan vir verskeie pryse.

Hierdie prag grond se grootes verskil vannaf 790vkm tot 630vkm.

Geen spesifieke boustyl word vereis in hierdie nuwe ontwikkeling nie.

Kontak gerus vir meer inligting.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap