+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Bloumossel Strand, See front Erwe te koop, Nuwe ontwikkeling. Ref 2209 – 2223 R1,250,000

Bloumossel Strand is ‘n nuwe ontwikkeling by Dwarskersbos.

Hierdie 608vkm erwe is almal see front.

In Bloumossel strand is jy nie gebind aan ‘n spesifieke boustyl nie.

Moenie op hierdie ongelooflike geleentheid misloop nie.

Kontak vandag vir meer inligting.

 

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap